top of page

Laerskool Louis Leipoldt
Graad Pakkette & Lyste
Plaas u bestelling hier vir u kind vir die graad waarin hy of sy gaan wees in 2026. Druk op die 'Bestel my pakket hier' knoppie waar u al die grade se pakkette gaan vind met die totale koste van die pakket.
Indien u die lys wil besigtig druk op die Geel 'Graad Lyste knoppies'.
Geen bestelling sal geprosseseer word voordat betaling ontvang is nie.
Vind lys van benodighede hier
bottom of page
