top of page

Laerskool  Wierdapark

Neem asseblief kennis dat slegs Graad R en Graad 1 bestellings by L/S Wierdapark afgelewer word op die datums deur die skool versoek.​
Graad 2 - 7 bestellings gaan by ons winkel afgehaal word nadat u 'n epos ontvang dat u pakket gereed is.
Ontvangs van pakkette: 
Graad R: Opedag 19 Nov '25 3pm-6pm
Graad 1: 21 Nov '25
Graad 2 - 7: Afhaal by 10/10 Skryfbehoeftes, Winkel 9, Highlands Winkel sentrum.

Geen bestelling sal geprosseseer word voordat betaling ontvang is nie. 

Besigtig die lys hier

Graad Lyste

Pens

Let wel: Slegs Gr R en Gr 1 word by LS Wierdapark afgelewer. Gr 2 - 7 - oplaai by 10/10 Skryfbehoeftes, Lyttelton! 🙂

bottom of page