Die pakket bevat die volgende items volgens die skool se aanbevole hoeveelhede:
- Plastiese Koevert A4 Deurskynend
- Plastiese Koevert A3 Deurskynend
- Ream A3 Papier
- Gom Papier
- Karton A3 Helder Kleure
- Karton A4 Swart
- Wet Wipes
- Sneesdoekies
- Handwas Seep
- Speel Klei
- Wax Crayons 12's
- Koki's Jumbo 12's
- Alcolin Gom
- Plastiese Bal
RHK Graad RR Pakket - 2026
R861,00Price
0/500


