Die pakket bevat die volgende volgens die skool se aanbevole hoeveelhede soos op lys gespesifiseer. Handelsmerke van items is soos LS Louis Leipoldt verkies en mag nie verander word nie.
- Grys potlode HB Faber Castell
- Bloupenne BIC Orange
- Uitveer Staedtler Groot
- Skerpmaker 2 Gat met bakkie
- Inkleurpotlode Faber Castell 12's
- Wiskunde Stelletjie Croxley 11stuk
- Display Book Butterfly A4 20 sakkies
- Skêr Croxley 17cm
- Gom Alcolin 125ml
- Fibre Tip Koki’s Croxley
- Oliepastelle M&G 12's
- Sakrekenaar Sharpd EL231 LB
- Liniaal 30cm Deurskynend Croxley
- Liaseer sakkies Treeline (100)
- Glimpenne pakkie (4)
- Gekleurde Balpunt Penne (10)
- Pritt Gomstafies 22g
- Gekleurde Karton Boekie A4 Helderkleure (20)
LL Graad 6 Pakket - 2026
R831,00Price
0/500


