top of page

Die pakket bevat die volgende volgens die skool se aanbevole hoeveelhede soos op lys gespesifiseer. Handelsmerke van items is soos LS Louis Leipoldt verkies en mag nie verander word nie.

 

  • -Grys Potlode Faber Castell HB 
  • -Pritt Gomstafie 22g
  • -Witbord Merker Swart
  • -Balpunt Gekleurde Penne Staedtler Pakkie van 10
  • -Skerpmaker met bakkie 2 Gat
  • -Inkleurpotlode Faber Castell 12's
  • -Verfkwas No4 Rond x2
  • -Verfkwas No8 Rond x2
  • -Roomysbak met Deksel
  • -Glue Alcolin Wood 125ml
  • -Olie Pastelle 12's M&G
  • -Blou Penne BIC Orange
  • -Skêr Croxley 17cm
  • -Uitveër Groot Staedtler
  • -Lêersakkies (100)
  • -Liniaal Deurskynend 30cm Croxley
  • -Geel Glimpen
  • -Groen Glimpen
  • -Boeksakkies Materiaal x8 
  • (Teal, Donker Groen, Oranje, Donker Blou, Ligte Groen, Pers, Pink, Rooi) kleure vir spesifike vakke - Rooi vervang wit
  • -Waterverf Croxley 12's
  • -Poster Paint Croxley 6x15ml pots
  • -Acrylic Verf 75ml Buis Wit
  • -Acrylic Verf  75ml Buis Swart
  • Oxford Woordeboek Afr/Eng (Opsioneel)

LL Graad 4 Pakket - 2026

R1 179,00Price
0/500
    bottom of page