Die pakket bevat die volgende volgens die skool se aanbevole hoeveelhede:
Skêr
Uitdraaikryte
Gom 40g
Inkleurpotlode x2 pakkies van 12
Grys Potlode x24
Oliepastelle (12's)
Pennesakkie 30cm x1 , 20cm x1
Uitveër x2
Liniaal 30cm
Skerpmaker met bakkie
Speel Klei
Plastiese Boeksakkies met rits x2
Inkleurboek 120bl.
Gompapier
Witbordpenne Swart Dun x2, Dik x2
Karton Voulêer
Flipfile 10
Opgeblaaste bal
Springtou
Dobbelsteen
Waslap
Stoflap
Legkaart
Sneesdoekies x2
Stoelsakkie (Opsioneel)
Wetwipes
Pleisters
A4 Hardebandboek 96bl
Plastiese Koevert A4 Deurskynend
Pakkie ster plakkers x2
WP Graad 1 Pakket - 2027
R 1 117,00Price
0/500


